Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Selfoongevare: Daar is hulp vir ouer en kind

Thinus Venter se skrywe oor slimfone en selfdood verwys.

Ten eerste bly ouers ten alle tye verantwoordelik vir hul kinders wat ’n selfoon het. Reëls moet vasgestel word oor die gebruik van die foon, en die reëls moet nagekom word.

Die gevare van selfone is dat kinders blootgestel word aan pornografie, aggressie, boeliegedrag en faktore wat tot gedragsafwykings kan lei.

Dit kan katastrofiese gevolge hê.

Neem die kind wat simptome van depressie toon, betyds na ’n bekwame sielkundige wat spesifiek in kinder-
terapie spesialiseer.

Daar is hulp!

Meer oor:  My Stem  |  Selfone
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.