Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Senters moet net rugbybal reg dra

Elke Saterdag sien ons hoe senters hul teenstanders probeer afstamp of uit die pad loop. Rohan Janse van Rensburg kruis sy arms om sy teenstander met die elmboë uit die pad te loop.

Wie dié senters afrig, weet nie dat ’n senter die bal met twee hande moet vashou nie. Dit hou jou teenstander aan die raai.

Die Stormers kon Saterdag gewen het as De Allende die bal met twee hande gedra het. Hy was so besig met afstamp dat die bal uit sy hand gepluk is.

Meer oor:  Rohan Janse Van Rensburg  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.