Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Sit geld in werker se bankrekening

Johann Maarman, ek stem saam (“Ons het nie nou Tarzans nodig nie”, 06.04), maar wil graag aan jou uitwys dat jy jou tuinwerker daardie vernedering kon spaar deur vir hom ’n geldjie in sy bankrekening te plaas.

Dit is wat van ons doen (vir ons tuinwerker). Geen kontak, maar menslik. Ons is pensioenarisse en doen dit elke week, want my hart breek om te dink hoe swaar sommige kry.

Dankie aan almal wat dit doen. Julle sal geseën wees.

Meer oor:  Mystem  |  Johann Maarman  |  Briewe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.