Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Skoonseun se gekuier troef inentings

Ek verwys na ’n onlangse berig dat jy steeds Covid-19 kan kry al is jy ingeënt.

Ek en my man deel ons huis met ons kinders – albei dokters by staatshospitale.

Hulle is met die Johnson & Johnson-entstof ingeënt en ek en my man het albei dosisse van die Pfizer-entstof gekry.

Ons skoonseun is onlangs positief getoets nadat hy saam met vier van sy vriende gekuier het.

Hy het ook sy kinders (onderskeidelik vyf en sewe jaar oud) aangesteek, daarna sy vrou, en onshet dit ook matig gekry.

Dus kán jy ander aansteek al is jy ingeënt!

Gelukkig is almal se simptome matig.

Meer oor:  My Stem  |  Inentings
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.