Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Slaggate: Dis al hoe meer dieselfde ou storie

Ek verwys na Nico Ras se skrywe en stem saam dat die slaggate nie behoorlik reggemaak word nie.

Inteendeel, die grootste oorsaak van slaggate is dat die paaie nie ’n behoorlike ronding het nie. Dit sou voorkom dat water in die holtes van paaie opdam en weer tot ’n slaggat lei. Ek sien dit hier op Jeffreysbaai. Elke keer is dit maar dieselfde “reggemaakte” gate wat weer oopspoel.

Kan die stadsingenieurs nie hul verstand gebruik wanneer paaie geteer word nie? Ag, nou ja, daar is nie geld nie (ou storie).

Meer oor:  My Stem  |  Slaggate
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.