Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
So het Suid-Afrika agteruitgegaan

Die Wêreldbank het in April ‘n skokkende verslag gepubliseer, genaamd “Werksgeleenthede en ongelykheid”.

Daarvolgens, as die regering nou die regte beleid instel, dan behoort die ongelykheidsvlakke teen 2030 te daal na die vlakke van 1996. Dit beteken dit sal twaalf jaar neem om weer te kom waar ons was.

Dit is veelseggend en beteken onder meer dat swart mense beter af was onder apartheid, dat daar minder ongelykheid was. Nie dat apartheid goed was in hierdie opsig nie. Dit was nie. 

Dit dui slegs aan hoe die land agteruitgegaan het onder die ANC.   

Meer oor:  Jan Buurman  |  Kaapstad  |  Brief  |  Mystem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.