Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Soldate besluit nie of hulle gaan veg

Prof. Michael le Cordeur (16.01), in ’n oorlog besluit soldate nie of hulle gaan deelneem aan die geveg of nie – hulle is verbind daartoe. Julle laat ouers en kinders nou vir die hoeveelste keer in die steek vir selfbehoud.

Wat het julle gemaak in die vakansie – geen winkels besoek en geen kuiers gehad nie? Baie onderwysers het Covid-19 opgedoen in die vakansie. Dis juis wanneer protokolle in plek is by skole dat kinders en ouers veilig is.

Julle is nie voorste-linie-werkers soos mense in banke, by grensposte, in die polisie of supermarkte waar julle nie weet met wie julle in aanraking kom nie. Om nie eens te praat van gesondheidswerkers nie. Arme bang, selfsugtige onderwysers. Of is julle net lui?

Meer oor:  Michael Le Cordeur  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.