Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Sport laat my wonder oor TV-koste

Dis nou bykans ’n week dat ons geen regstreekse sport op televisie sien nie. Dit maak my bekommerd dat Multichoice stilswye handhaaf oor ons subskripsie, wat grotendeels aangewend word om regstreekse sport te dek.

Het dit nie dalk tyd geword dat ons as DStv-kykers en -intekenaars die beginsel van “geen werk, geen betaling” toepas indien die maatskappy nie met ’n oplossing vorendag kom oor hoe om sy intekenaars tegemoet te kom nie?

Meer oor:  Casper Adams  |  Paarl  |  Brief. Dstv  |  Mystem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.