Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Stel regte mense aan om ons land reg te ruk

Ek soek na die regte kwalifikasies vir ons regering en noem graag die mees logiese eienskappe wat ministers en senior staatsamptenare moet hê.

  • Hulle moet bekwaam wees, met bestuursondervinding en die nodige kwalifikasies;
  • hulle moet eerlike, nederige en etiese waardes nastreef; en
  • hulle moet goeie werksverhoudinge handhaaf en bevorder.

Suid-Afrika moes ná 25 jaar van demokrasie ’n florerende land gewees het omdat gevestigde ekonomiese bestanddele reeds daargestel was. Desondanks het ons mooi land in trurat beweeg weens kaderontplooiing, hebsug, oneerlikheid en onproduktiwiteit.

Om korrupsie in die nuwe bedeling te bekamp moet daar waterdigte kontrole wees. Die leuse moet wees: Vertrou niemand nie, nie eens jou eie broer of suster nie.

Meer oor:  Staatsamptenare  |  Mystem  |  Lesersbrief  |  Aanstellings  |  Werkskepping
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.