Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
STEM: Gaan jy aanhou water spaar?

Kaapstad se huidige streng vlak 6B-waterbeperkings sal vanaf Oktober ’n ding van die verlede wees, nadat die Kaapse metroraad aangekondig het dat die waterbeperkings tot vlak 5 verslap sal word.

Dié verlaging beteken dat Kapenaars nou 70 liter water per dag pleks van 50 liter kan gebruik.

Hoe raak dit jou? Gaan jy aanhou water spaar?

Meer oor:  Wes-Kaap  |  Waterbeperkings  |  Water
Stem
Resultate
STEM: Gaan jy aanhou water spaar?
  • 30%
    Natuurlik. Die droogte is nie iets van die verlede nie.
  • 46%
    My gewoontes het al so drasties verander. Ek sal te skuldig voel om meer water te gebruik.
  • 2%
    Oktober kan maar kom! Ek wil bad!
  • 3%
    Ek het nooit water gespaar nie.
  • 20%
    Ek gaan meer water gebruik, maar ek sal nooit weer water kan mors nie.
  • MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

    Stemme

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.