Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
STEM: Gaan jy minder drink om die Springbokke te kyk?

Die Springbokke speel Saterdag om 22:05 (Suid-Afrikaanse tyd) teen die Hane in Parys, Frankryk.

Hoe gaan jy jou partytjie-maniere aanpas om teen daardie tyd nog wakker te wees?

Meer oor:  Springbokke  |  Rugby
Stem
Resultate
STEM: Gaan jy minder drink om die Springbokke te kyk?
  • 36%
    Ag nee wat! Ek gaan vroegmiddag al die vuur aansteek en my eerste glas gooi.
  • 11%
    Ek gaan versigtig moet drink, anders gaan ek nie 22:05 maak nie!
  • 12%
    Ek drink nooit as ek rugby kyk nie.
  • 15%
    Ek gaan 'n ordentlike middagslapie vat en tussendeur koeldrank drink, sodat ek nog nugter is as die wedstryd afskop.
  • 27%
    Die Bokke speel so swak. Miskien is dit beter om nie nugter te wees nie.
  • MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

    Stemme

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.