Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
STEM: Was die juffrou verkeerd om die leerling te klap?

Die onderwyseres én die gr. 9-leerling wat Dinsdag in ’n onderonsie in ’n klaskamer in die Sans Souci Girls’ High School in Kaapstad was, is geskors.

Die onderwyseres, Clarissa Venter (34), het die leerling geklap nadat hulle mekaar sleggesê het. ’n Ander leerling het ’n video van die voorval geneem.

Wat dink jy? Het die juffrou verkeerd opgetree deur die leerling te klap?

Stem
Resultate
STEM: Was die juffrou verkeerd om die leerling te klap?
  • 24%
    Absoluut! Sy is die volwassene. Sy moes haarself in toom gehou het.
  • 61%
    Ek ondersteun die juffrou ten volle. Ek sou ook my kop verloor het in so ’n situasie.
  • 15%
    Dis 'n moeilike een. Ek was nog nooit 'n onderwyser nie. Ek voel nie ek kan oordeel nie.
  • MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

    Stemme

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.