Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
STEM: Het soldate genoeg sielkundige steun ná diensplig gekry?

In vandeesweek se Huisgenoot, skryf Deon Lamprecht van ’n groep oorlogsveterane se herbesoek aan Angola, die land waar hulle hul jeug gesteel het. Hulle het gegaan om finaal van een van hul makkers afskeid te neem. 

Wat dink jy? Het jong soldate genoeg sielkundige ondersteuning ná diensplig gekry?


Meer oor:  Angola  |  Oorlog  |  Weermag
Stem
Resultate
STEM: Het soldate genoeg sielkundige steun ná diensplig gekry?
  • 58%
    Glad nie. Soldate wat diensplig gedoen het, het verskriklike goed beleef en die regering moes hulle eintlik almal vir berading gestuur het.
  • 4%
    Nee, jong soldate het nie genoeg sielkundige ondersteuning gekry nie. Ek het wel self hulp gaan soek by ‘n sielkundige en baie daarby gebaat.
  • 20%
    Nee, ons het nie. Ek wens wel ek het die ondersteuning gekry, want die wonde wat ek van diensplig dra, het so baie aspekte van my lewe negatief beïnvl
  • 3%
    Ag nee wat. Sielkundige ondersteuning is nie die regering se verantwoordelikheid nie.
  • 15%
    Oorlog is oorlog. Berading gaan nie my vriende terugbring wat langs my dood geskiet is nie.
  • MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

    Stemme

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.