Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
STEM: Hoe betrokke raak jy by storielyne in sepies?

Binnelanders het vandeesweek aangekondig dat daar groot veranderinge in Junie in die gange van Binneland Kliniek gaan plaasvind.

Nuwe karakters en nuwe storielyne kan verwag word.

Meer oor:  Binnelanders  |  Televisie  |  Vermaak  |  Sepie
Stem
Resultate
STEM: Hoe betrokke raak jy by storielyne in sepies?
  • 30%
    Ek mis nie 'n episode van my gunstelingsepie nie. Die karakters voel al soos vriende.
  • 14%
    Soms gebeur dit dat ‘n spesifieke storielyn of ‘n karakter ‘n baie groot indruk op my maak.
  • 14%
    Ek is mal oor sepies en die interessante storielyne wat die skrywers uitdink!
  • 15%
    Nee wat, ek kyk net met ‘n halwe oog.
  • 27%
    Ek kyk nie sepies nie. Dis ‘n mors van tyd.
  • MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

    Stemme

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.