Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
STEM: Hoe oud voel jy?

’n Nederlandse pensioenaris (69) het hom tot die hof gewend om homself 20 jaar jonger te verklaar.

The Telegraph berig sy betoog is as transgendermense toegelaat word om hul geslag te verander, behoort hy sy geboortedatum te kan verander.

Wat dink jy hiervan? Hoe oud voel jy?

Meer oor:  Peiling  |  Ouderdom
Stem
Resultate
STEM: Hoe oud voel jy?
  • 16%
    Ek voel presies my ouderdom.
  • 14%
    Ek voel tien jaar ouer as wat ek regtig is!
  • 69%
    My liggaam word ouer, maar ek voel nog bloedjonk!
  • MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

    Stemme

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.