Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
STEM: Hoe voel jy ná die uitslag?
Pres. Cyril Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa aan die woord by die OVK se uitslagsentrum in Pretoria. Foto: Deaan Vivier

Die verkiesing van 2019 is verby.

Al die stemme was teen Saterdagmiddag getel en die uitslag is later die aand in Pretoria in die teenwoordigheid van pres. Cyril Ramphosa deur die Verkiesingskommissie (OVK) geproklameer.

Vir die uitslae en ontleding, klik hier.

Stem
Resultate
STEM: Hoe voel jy ná die uitslag?
  • 19%
    Hoopvol — met Cyril aan die stuur kan die land werk.
  • 32%
    Baie bekommerd oor die EFF se steun wat so toegeneem het.
  • 25%
    Bly oor die VF Plus se steun wat gegroei het.
  • 20%
    Teleurgesteld in die DA se vertoning en bekommerd oor hul toekomspad.
  • 4%
    Die DA staan steeds sterk en gaan ‘n goeie opposisie wees.
  • MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

    Stemme

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.