Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
STEM: Kan jy bekostig om 'n splinternuwe motor te koop?
Al hoe meer Suid-Afrikaanse verbruikers is bereid om hul beursies te skud om splinternuwe eerder as gebruikte motors te koop.

Volgens Rudolf Mahoney, hoof van handelsname en kommunikasie by WesBank, was daar die laaste 36 maande ’n verskuiwing van die gebruikte mark na die nuwe mark. 

Verlede jaar het Wesbank gemiddeld 2,3 finansieringsaansoeke vir gebruikte motors ontvang vir elke nuwe voertuig, maar dit verander nou ten gunste van nuwe voertuie.

Verlede jaar het Wesbank gemiddeld 2,3 finansieringsaansoeke vir gebruikte motors ontvang vir elke nuwe voertuig, maar dit verander nou ten gunste van nuwe voertuie.

Kan jy bekostig om ‘n splinternuwe motor te koop?

Kan jy bekostig om ‘n splinternuwe motor te koop?

Stem
Resultate
STEM: Kan jy bekostig om 'n splinternuwe motor te koop?
  • 42%
    Glad nie! Ek weet nie waar mense die geld kry vir nuwe motors in hierdie sukkelende ekonomie nie.
  • 14%
    Ek is onseker. Dalk maak dit meer sin om ‘n bietjie duurder te betaal vir ‘n nuwe motor, as om elke paar maande ‘n ou motor te laat herstel.
  • 29%
    Al het ek die geld, sal ek dit eerder op iets anders as ‘n splinternuwe motor spandeer.
  • 15%
    Beslis. Ek werk hard vir my geld en ek spandeer dit graag op nuwe motors.
  • MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

    Stemme

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.