
Leerlinge van verskeie skole in Gauteng het vroeër vanjaar buite Pretoria High School for Girls betoog verlede jaar teen die skool se omstrede reëls oor haarstyle.
’n Leerling is vandeesweek uit ’n hoërskool in Mokopane in Limpopo geskors is omdat sy hare glo te lank is.
Die ouers van dié gr. 10-leerling van die Hoërskool Piet Potgieter op die dorp het hulle tot die hof gewend en die seun moet nou dadelik weer tot die skool toegelaat word.
Hoe voel jy oor skole se reëls oor hare?