Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
STEM: Pla dit jou as mans wydsbeen sit in die openbaar?

Mans in Rusland wat met hul bene te wyd oopgesprei sit op treine en busse, kan dalk net deurloop onder die woede van ’n vrou wat bleikmiddel op hulle uitgooi.

Lees die volledige berig hier.

Wat dink jy? Pla dit jou as mans wydsbeen sit in die openbaar?

LEES OOK: Manspreading uit 'n man se oogpunt.

Meer oor:  Die Student  |  Studente  |  Mening
Stem
Resultate
STEM: Pla dit jou as mans wydsbeen sit in die openbaar?
  • 9%
    Ja, dit pla my baie. Ek glo dis mans se manier om hul dominansie te wys.
  • 25%
    Rêrig? Ek het dit nog nooit eers opgelet nie!
  • 65%
    Nee, dit pla my glad nie. Dit is natuurlik vir mans om so te sit.
  • MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

    Stemme

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.