Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
STEM: Sal jy Australië toe verhuis?

Australië ondersoek die moontlikheid dat visums makliker beskikbaar gestel kan word aan wit Suid-Afrikaanse boere sodat hulle in dié land kan gaan boer. Dit spruit uit die geweldpleging op plase en die moontlikheid van grondonteiening sonder vergoeding.

Hoe voel jy hieroor? 

Meer oor:  Politiek  |  Boere  |  Australië
Stem
Resultate
STEM: Sal jy Australië toe verhuis?
  • 85%
    Dis wonderlike nuus! Waar kan ek my naam opgee om Australië toe te emigreer?
  • 4%
    Ek voel ongemaklik hieroor. Moet Australië nie eerder amptelik met ons regering hieroor onderhandel voor hulle só ’n aankondiging maak nie?
  • 10%
    Ek verstaan glad nie hoekom iemand sal oorweeg om Australië toe te emigreer nie. Ons bly dan in die land van melk en heuning.
  • MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

    Stemme

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.