Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
STEM: Wat het jy van die staatsrede gedink?
President Cyril Ramaphosa. (Esa Alexander)
President Cyril Ramaphosa. (Esa Alexander)

Donderdagaand se staatsrede is gekenmerk deur die EFF wat die parlement vir meer as 'n uur ontwrig het.

LEES: EFF-chaos vertraag Cyril se staatsrede

Wat het jy van die staatsrede gedink?

Meer oor:  Staatsrede2020
Stem
Resultate
STEM: Wat het jy van die staatsrede gedink?
  • 20%
    Toe die EFF-sirkus begin, het ek ophou luister.
  • 6%
    Toe Cyril eers begin praat, het hy sin gemaak.
  • 16%
    Cyril het niks nuut gesê.
  • 10%
    Ek is opgewonde oor die planne wat Cyril voorgelê het.
  • 48%
    Ek dink Cyril bedoel goed, maar ek sien nie hoe sy planne gaan realiseer nie.
  • MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

    Stemme

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.