Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
STEM: Wat is die sleutel tot 'n gelukkige huwelik?

In Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Op en Af, klop drie uiteenlopende paartjies by 'n aanlyn-huweliksberader aan vir hulp.

Frans en Leandé (gespeel deur Neels van Jaarsveld en Nadia Valvekens) sukkel met kommunikasie. Ken hulle mekaar enigsins?

André en Bev (gespeel deur Charlton George en Quanita Adams) sukkel om die vlam in hul huwelik aan die gang te hou. Gaan Bev ooit vir André oor haar skelm-stokperdjie vertel?

Ilse en Charlie (gespeel deur Nicole Fortuin en Marlo Minnaar) is dolverlief, maar sukkel om swanger te word. Gaan dit 'n tol eis?

Deur die loop van die reeks, kry dié drie paartjies verskillende raad oor die sleutel tot 'n gelukkige huwelik.

Wat dink jy is die sleutel tot 'n gelukkige huwelik?

Het jy die vorige episodes van Op en Af gemis? 

Klik hier om die omnibus te kyk.

Klik hier vir al die episodes.

Stem
Resultate
STEM: Wat is die sleutel tot 'n gelukkige huwelik?
  • 40%
    Kommunikasie. Kommunikasie. Kommunikasie.
  • 18%
    Wees te alle tye eerlik. Geheime is die begin van die einde.
  • 3%
    Geld. As daar genoeg geld is, is daar nie spanning nie.
  • 9%
    'n Gesonde (en interessante) sekslewe.
  • 1%
    Kinders en kleinkinders.
  • 29%
    Die emosionele versorging van mekaar.
  • MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

    Stemme

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.