Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
STEM: Wat is jou gunsteling Afrikaanse sepie?

Kan jy glo 7de Laan is al 18 jaar oud?!

Vinette Ebrahim (Charmaine), Annelisa Weiland (Hilda) en Ingrid Paulus (Vanessa) is dus al 18 jaar kollegas as deel van die oorspronklike groep akteurs wat by dié sepie begin werk het. In die jongste Kuier gesels hulle oor die lang pad wat hulle al saam stap.

Wat is jou gunsteling Afrikaanse sepie?

Meer oor:  Getroud Met Rugby  |  Binnelanders  |  Televisie  |  Vermaak  |  Sepie  |  7De Laan  |  Suidooster
Stem
Resultate
STEM: Wat is jou gunsteling Afrikaanse sepie?
  • 11%
    7de Laan
  • 13%
    Suidooster
  • 7%
    Getroud met rugby
  • 69%
    Binnelanders
  • MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

    Stemme

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.