Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
STEM: Wil jy emigreer?

Suid-Afrikaners met tersiêre kwalifikasies soek teen ’n stink spoed hul heil in die buiteland, berig Rapport.

Wil jy emigreer?

Meer oor:  Emigrasie
Stem
Resultate
STEM: Wil jy emigreer?
  • 19%
    Beslis. Ek het reeds met die proses begin.
  • 7%
    Ja, maar ek kry nie werk oorsee nie.
  • 32%
    Ek wil emigreer, maar dit kos ook geld. Geld wat ek nie het nie.
  • 16%
    Ek wil, maar ek sal my familie te veel mis.
  • 12%
    Ek weet darem nie. Die gras is nie altyd groener aan die anderkant nie...
  • 15%
    Nooit! Ek is hier om te bly!
  • MyStem: Het jy meer op die hart?

    Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

    Ons kommentaarbeleid

    Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

    Stemme

    Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.