Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Stuur 'n video van jou troeteldier en wen!

Het jy ‘n oulike video van jou troeteldier?

Skryf dan in vir Tuis en Netnuus se video-kompetisie!

Wat moet jy doen?

  1. Laai die Netnuus-app af. Klik hier.
  2. Gaan na die video-afdeling en klik op die plus (+)- teken om jou video op te laai.
  3. Laai jou video op.
  4. Onthou om ‘n titel en ‘n kort beskrywing in te sluit.

Wat kan jy wen?

Tuis en Netnuus gee weekliks R1000 weg vir die video wat daardie week die meeste stemme op die app gekry het.

Die wenners word op die volgende datums op Tuis.com aangekondig:

Week 1:  12 November

Week 2: 19 November

Week 3: 26 November

Week 4: 3 Desember

Kyk hierdie sommige van die oulike video's wat ons reeds ontvang het!

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.