Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Stuur 'n video van jou troeteldier se toertjie vir ons!
Jack Russell Terrier playing with blue ring puller

Kan jou troeteldier 'n toertjie doen?

Help ons om ons lesers se dag op te kikker deur jou video van jou troeteldier se toertjie met ons te deel.

Só deel jy die video:

  • Whatsapp die video na 063 880 7784
  • Onthou om jou naam en jou troeteldier se naam ook in die boodskap in te sluit.
  • Jy mag slegs 'n video deel van jou eie troeteldier.

Ons sien uit om julle video's te ontvang!

Meer oor:  Troeteldiertoertjies
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.