Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Suid-Afrika is nie gerat vir enige pandemie

Oor Bun Booyens se artikel “Die ‘Spaanse influensa’ tref Suid-Afrika swaar” (06.10):

Met die griep van 1918 was daar nie die kundigheid van vandag om sulke pandemies te keer nie.

Kyk jy egter na vandag se oorbevolking in Suid-Afrika en die swak mediese diens, kan nog so ’n pandemie die land op sy knieë dwing. Ek dink nie ons regering is in staat om so iets te hanteer nie. Met die hoë koste van private mediese sorg gaan baie van ons soos vlieë doodgaan.

Destyds is Louis Botha en Jan Smuts se regering van “haast middeleeuse onbeholpenheidt” beskuldig.

Ek sien al hoe kommandeer die ANC al die vliegtuie op en hoe hol hulle weg.

Meer oor:  Bun Booyens  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.