Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Suid-Afrika kan nie veel verder val

Om Suid-Afrika se toestand te beskryf, gebruik die voorbeeld van ’n groot rots wat op die kruin van ’n berg loskom en na benede tuimel. Hoe verder dit rol, hoe meer momentum bou dit op, en dit laat dan ’n spoor van verwoesting agter totdat dit aan die voet van die berg tot stilstand knars.

Niks of niemand kan dit keer, of die rots weer in sy vorige po­sisie terugplaas nie. Daar is genoe­g rede om te glo dat ons land nie ver van die voet van die berg af is nie.

Meer oor:  Suid-Afrika  |  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.