Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Sussex-2 laat nou baie vrae

Harry en Meghan se begeerte om ’n eie lewe te lei, is wêreldnuus.

Dit is normaal om te wonder wat die motief is vir so ’n dom besluit – aangesien hulle as egpaar baie gewild is, vernaam in Engeland. Boonop leef hulle soos “konings”.

Harry was nog altyd ’n rebel wat koningin Elizabeth II gereeld in die verleentheid gestel het. Hy het ook lawwe dinge aangevang, soos om ’n meisie in Suid-Afrika te hê.

Kan daar ook moontlik teen sy vrou, Meghan, gediskrimineer word deur die koninklikes weens haar kleur en afkoms?

Dit moes uiters moeilik gewees het vir Harry om, sou dit waar wees, so iets geheim te hou.

Hoe lank gaan Harry nog sy vrou se outoritêre gedrag verkies bo die koninklike leefwyse wat hy prysgegee het?

Meer oor:  Harry  |  Brief  |  Mystem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.