Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Swart vroue kry nog altyd die swakste kaart

Koos van die Waterberge se brief oor die masmouse (08.04) lê my na aan die hart.

Ek dink swart vroue het nog altyd die swakste kaart in die pak gekry.

Afgesien van ’n gebrek aan lopende water, lewe baie in die ongerief van oorvol sinkhuise. Hulle werk uitsonderlik hard, soms met twee werke, net om kinders deur die skool te kry.

Kinders word meestal alleen grootgemaak en, ondanks die omstandighede, word hulle netjies en skoon skool toe gestuur.

Mans vorm in baie gevalle nie deel van hierdie prentjie nie.

En dan stap hierdie vroue nog met glimlagte in die gemeenskap rond.

Meer oor:  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.