Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Taal, redenasie, inhoud van rubriek gee hoop

Ek wil Johann Maarman geluk wens met sy rubriek “Die haan het gekraai vir JZ” (22.01). Die rubriek is in goeie Afrikaans geskryf en is goed beredeneerd.

Ek stem saam met die inhoud en wil hoop en bid dat Cyril Ramaphosa sal optree teen die mense wat die staat gekaap het.

Met joernaliste soos Maarman kan ons opgewonde raak oor die toekoms van ons Afrikaanse koerante. Ek is ’n jarelange leser van Volksblad en is trots op die koerant. As Zuma uiteindelik gaan, sal ek werklik ook kan uitroep: “Gott sei Dank!”

Meer oor:  Johann Maarman  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.