Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Taal: Wat is regtig die UV se erns?

Oor “Afrikaans sál lewend gehou word” (16.03). Eer aan Gert Coetzee, Volksblad-redakteur, wat kwelpunte oor Afrikaans as onderrigtaal in ’n onderhoud met die Universiteit van die Vrystaat (UV) se rektor uitlig.

Ek glo nie die UV se bedoelings met Afrikaans is volkome eerbaar nie. Hy word deur woorde, hofsake en betogende studente bestuur. Daar is sover geen regverdiging vir hul besluite en dade oor Afrikaans as akademiese taal nie.

’n Taal ontmens/onttaal en dan weer bygelas, is mos woordspeletjies. Wat is regtig die UV se erns?

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.