Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Toetsbestuurder se skatting van afstand

Die beoogde “nuwe” padreëls laat ons kopkrap. Ek self dink dat dit nie sal help om padsterftes of voertuigbotsings te verminder nie.

Die opstellers van die reëls het skynbaar nie opgelet dat die bestuurders in kop-teen-kop-botsings “nooit die ander voertuig gesien het nie”.

Sluit in by die nuwe reëls dat alle bestuurders se persepsie van diepte getoets moet word. Die beskrywing is: “Depth perception is the visual ability to perceive the world in three dimension (3D) and the distance of the object.”

‘n Gebrek aan hierdie vermoë of hierdie tekortkoming veroorsaak dat mense voor die aankomende verkeer prober verbbysteek, of nie die aankomende verkeer sien nie, of kon skat hoe ver die aankomende verkeer is nie.

Die bestuurder se vermoë om afstand te skat is gebrekkig en dus volg kop-teen-kop-botsings.

Ek stel dus voor dat mense se vermoë om afstanbd te skat, ook getoets moet word voordat hulle ‘n rybewys kan kry.

Meer oor:  Verkeersbeampte  |  Mystem  |  Brief  |  Bestuurder
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.