Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Trantraal, drink jou eie medisyne

Pieter Steyn skryf per e-pos: Nathan Trantraal se stories wod vi my elke Sodag net wierder en meer interesting.

Ek vind colourds wat stories skryf oo wit mense mostly disgusting. Nie net omdat ek gloe jy kan net oo mense van jou eie skin tone skryf ie. Maa omdat jy moet skryf oo wat jy ken en coloured mense kennie vi ôsie, al dink hulle soe. What is good for the chicken is good for the goose.

Meer oor:  Pieter Steyn  |  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.