Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Tree dié groep dalk namens verdwene koeie op?

Ek verwys na die berig oor die “Melkskandaal” (27.02). Die Vrystaatse Ontwikkelingskorporasie moet verduidelik wat doen E’Tsho wat R1,029 miljoen per maand kry vir professionele dienste om die Vrede-projek namens hulle te bestuur.

Tensy hulle in hul “professionele” hoedanigheid optree namens die 321 koeie wat weg is!

Meer oor:  My Stem  |  Vrede  |  Koeie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.