Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Tree op teen onpadwaardige taxi’s

Om elke vyf jaar weer vir ’n rybewys getoets te word, is seker ’n goeie plan, maar dan moet die voertuig ook gereeld ’n padwaardigheidstoets ondergaan.

Dit is ook ongelukkig so dat in die taxibedryf onderdele gehuur of geleen kan word om ’n taxi die toets te laat slaag. Jy sien elke dag hordes onpadwaardige taxi’s met bestuurders wat nie ’n rybewys en nodige permitte het nie.

Dis iets waarteen strenger opgetree moet word – elke dag, nie net soms nie.

Meer oor:  Rybewys  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.