Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Tree sterk op teen kragdiewe

Ek ry gereeld op Beyers Naudé-rylaan verby die plakkerskamp op pad na die M14 en verstom my aan die onwettige kragdrade wat soos spinnerakke oor die pad hang. Straatligte se pale word gebruik om die drade oor die pad te span.

Ek lees gereeld van munisipale werkers wat die drade onder polisiebeskerming verwyder, maar dis binne enkele dae weer terug. Die straatligte werk lankal nie meer nie.

Hoekom word die pale nie verwyder nie? En hoekom nie optree teen die huiseienaars waarheen die drade lei wat die krag gebruik (steel) nie?

Meer oor:  Mystem  |  Briewe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.