Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Tronk gaan nie denkwyse verander

Oor Amanda Gouws se rubriek (05.07):

Die Burger verdien lof dat hy die debat deur so ’n rubriek aan die gang sit.

Die trae pas van transformasie dra ook by tot voorvalle van ­rassisme. In City Press van 1 Julie is berig die meeste topposisies in die land word nog deur wit mans beklee.

Daar is tans ’n wetsontwerp oor haatspraak wat ’n debat oor rassisme ontketen het. Terselfdertyd is regsprekende beamptes wat die Grondwet moet eerbiedig, al beskuldig van en skuldig bevind aan rassistiese uitsprake.

Gevangenisstraf gaan nie maak dat mense hul denkwyse verander nie. Programme moet begin word om ’n kultuur van menseregte in ons land te bevorder.

Meer oor:  Amanda Gouws  |  Transformasie  |  Rassisme  |  Die Burger  |  Briewe  |  Debat  |  Mystem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.