Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Tropmentaliteit bestaan nog

In al my jare op die Kaapse Vlakte was die klieks my grootste probleem. Dit was nege jaar in Manenberg, die Hard Livings se “turf”, en later nege jaar langs die Laughing Boys se “turf”. Daar was ons vriendekring almal sportmanne.

Ek was later bevoorreg om die jong manne te betrek en later het baie bendelede by ons kom aansluit. Ons sokkertoernooie het ver gestrek tot waar ander bendes ook klubs gestig het.

Ongelukkig was daar groepe buite die bendes – die goeie ouens wat nie wou betrokke raak nie. Hulle was deel van ’n kliek, wat ek sommer ’n trop noem.

Deesdae vul hulle poste by kerke of munisipaliteite. Ek gewaar nog steeds daai tropmentaliteit waar ander uitgehou word.

Meer oor:  My Stem  |  Bendes
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.