Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Tyd om die verwoesters ook aan te spreek

Wanneer gaan Anton van Niekerk iemand aanspreek oor hul verwoestingswerk sedert 1994? Ons Afrikaners het onsself oor meer as ’n halfeeu self opgehef – ondanks talle teenslae. Die ANC kry toe alles wat opgebou is op ’n skinkbord, maar nou is min oor.

Voor dit heeltemal te laat is – met sy sterk aanvoeling vir inklusiwiteit is dit darem wraggies tyd dat ons Afrikaners ook in die roofgeld deel.

Meer oor:  Anton Van Niekerk  |  Briewe  |  Mystem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.