Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Uitbreiding van Gautrein afgewag

Oor die beplande uitbreiding van die Gautrein na Mamelodi en verder: Ek sou graag wou weet wanneer hierdie uitbreiding van die diens gaan plaasvind.

Jack van der Merwe, onder wie se leiding die huidige Gautrein gebou en voltooi is, het onlangs gesê hulle wag net op toestemming om voort te gaan.

Die voordele sluit in werkskepping vir duisende, vervoer vir duisende en ’n geldinspuiting vir ons land.

Meer oor:  My Stem  |  Gautrein
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.