Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Van die inperkingsregulasies maak nie sin nie

Dat ons grendeltyd teen die koronavirus nodig het, stem ek 100% mee saam en wil pres. Cyril Ramaphosa prys vir sy vinnige optrede.

Daar is egter van sy ministers wat nie altyd logies dink in hul uitvaardiging van regulasies nie. Die hoofdoel is tog om die verspreiding van die virus te keer.

Een van die regulasies wat geen sin maak nie en oral in die wêreld toegelaat word, is dat iemand mag gaan draf of met sy hond gaan stap. Hier mag jy nie.

Ons moet gesond bly en het daarvoor oefening nodig, wat nou beperk word.

Wat wel die virus sal versprei, is die samekoeking in winkelin-gange en op straat.

President, maak asseblief reëls wat vir almal geld en logies is.

Meer oor:  Cyril Ramaphosa  |  Brief  |  Mystem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.