Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Verkwalik ANC ook hiervoor

Prof. Flip Smit skryf (19.08) dat die wit Afrikaanssprekendes in 2030 net 1,8% en teen 2050 minder as 1% van Suid-Afrika se bevolking sal uitmaak.

  • Smit gee die volgende redes: Emigrasie, en andersyds tot wit Afrikaanssprekendes se apatie en onttrekking aan die huidige Suid-Afrikaanse bestel, `n Ander baie gerieflike rede wat vir hierdie toedrag van sake genoem word – veral deur wit Afrikaanssprekende (onvriendelike) kommentators, is die verlies van politieke mag en invloedná 1994 en ’n verlange na die politieke bestel voor 1994.

Miskien moet het dit tyd geword dat iemand soos Smit die volledige huidige demografiese samestelling van die Suid-Afrikaanse bevolking op die tafel plaas: Die toename van die Suid-Afrikaanse bevolking uit Afrika en uit Oosterse lande.

Dit kan ook van waarde wees as transformasie, regstellende aksie, swart ekonomiese bemagtiging en ’n wanfunksionele staat bespreek word. In kort: Wat het die ANC aan Suid-Afrika gedoen.

Meer oor:  Anc  |  Land
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.