Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Vir hoe lank is iemand Springbok-kaptein?

Siya Kolisi het die Wêreldbeker huis toe gebring en ons is trots op hom. Maar moet hy steeds as “Springbok-kaptein” aangebied word? Geen vorige kaptein het dieselfde soort “lewensreg” gehad nie. Spelers word vir spesifieke wedstryde gekies, so ook kapteins. Verwys eerder na hom as “oud-Springbok-kaptein”. Sy spelpeil is deesdae benede peil en hy sal waarskynlik nie weer as Springbok-kaptein uitdraf nie.

Meer oor:  Siya Kolisi  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.