Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Vroue moet eie vanne behou as hulle trou

Oor Annemarie van der Walt se rubriek oor doodsberigte (22.10): Hoekom kan vroue nie besluit of hulle, wanneer hulle trou, hul van wil behou en daarmee saamleef nie?

Hoekom word mans nie wanneer hulle trou, aangesê om die vrou se van aan te neem nie?

Die ergste is die vroue wat wel hul vanne wil behou en dan die man se van daarby aanlas. Hoeveel spasie op ’n dokument het ’n, sê maar, Sophia Jansen van Rensburg Van Vuuren op ’n dokument wat sy moet onderteken, nodig?

Om nie eens te praat van doodsberigte nie, want dan kom ’n “Voorheen Van der Merwe” ook by. Of ’n bynaam.

Meer oor:  Lesersbrief  |  Trou
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.