Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Vrystaat Kunstefees weer verrykend

Die Vrystaat Kunstefees is vanjaar weer verrykend beleef. Hier volg die een en ander oor vertonings wat ek in die Wynand Mouton-teater bygewoon het.

Die vier manne het Vrydag vir spanningvolle pret gesorg met professionele spel. Die gehoor was seker moeg, want die applous­ was nie waardige erkenning genoeg nie.

  • Dit het Drie susters in die skadu gestel. In laasgenoemde het Nicole Holm wel uitgestyg bo die powere stemprojeksie van die ander twee susters. Die storielyn het gevolglik verlore gegaan en van die gehoor moes waak teen Klaas Vakie.
  • Tinarie van Wyk Loots se briljante spel in Wild het aan Siegfried Mynhardt herinner.

Haal asem het ’n aangrypende perspektief gebied, vanuit ’n ander wêreld en die tragiek het realisties­ oorgekom. Groot waardering aan al die kunstenaars wat ons kom vermaak het!

Uit die hart uit dankie, Volksblad, vir die beter, beste, allerbeste Vrystaat Kunstefees met ’n warm hart en meer produksies van hoë gehalte. Alles was huilmooi.

Meer oor:  My Stem  |  Vrystaat Kunstefees
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.