Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Wag kabinetsaanpassing op Winde?

Die naweek kies die Wes-Kaapse DA ’n leier. Die keuse is tussen Bonginkosi Madikizela, provinsiale leier, Masizole Mnqasela, speaker van die provinsiale wetgewer, en Pieter van Dalen en Wendy Philander.

Wen Mnqasela, wag daar ’n dilemma op hom en premier Alan Winde. In die Suid-Afrikaanse bestel is dit ongewoon dat ’n speaker, wat onpartydig moet wees en as onpartydig deur alle partye aanvaar moet word, tegelyk ’n partyleier en speaker kan wees. Die situasie sal onhoudbaar wees, veral in vurige politieke debatte wat hy veronderstel is om ewewigtig te hanteer.

Dalk wen Mnqasela nie, maar sou hy, het Winde dalk nie ’n ander keuse as om hom in sy kabinet op te neem nie.

Meer oor:  Leier  |  Mystem  |  Da  |  Briewe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.