Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Waldimar en Tim puik op TV

Koba Boshoff skryf per e-pos:

Ek wil graag Rapport se huidige en voormalige redakteurs gelukwens met hul televisieoptredes.

Waldimar Pelser sowel as Tim du Plessis is baie slim manne. Ek kyk weekliks na Waldimar se program op DStv. Hy is uiters bekwaam, nie bang om sy woord te doen nie en het nogal ’n goeie sin vir humor. So ook Tim wat gereeld op DStv se programme verskyn. Tim kan enige vraag beantwoord.

Albei hierdie manne hoort in die parlement. Hulle beskik oor die nodige kennis en sal baie goed vaar as ministers. Ek het net een woord vir hulle: skerp. Dit is ’n vreugde om na hulle te luister.

Meer oor:  Lesersbrief  |  Waldimar Pelser
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.