Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Wat het Van Niekerk, Gouws hieroor te sê?

Johan Wepener (16.04) maak ’n geldige punt deur te vra wanneer proff. Anton van Niekerk en Amanda Gouws van hulle laat hoor oor die stryd om Afrikaans op Maties. Hulle het goeie menings oor baie belangrike sake, en dit is hoogs onwaarskynlik dat die taalstryd hulle sou koud laat of onverskillig stem. Afrikaanssprekendes hoor ook van ander dienende of afgetrede Stellenbosse intellektuele wat bewys lewer of gelewer het dat hulle volksake en kulturele en hartsgoedere afwysend of ondersteunend benader.

Die geskiedenis van Stellenbosch en ons taal is te veelbewoë dat dit Afrikaanssprekendes koud kan laat.

Meer oor:  Anton Van Niekerk  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.