Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Wat is ANC se haas met NGV?

Tyd was nog nooit vir die ANC-regering ’n faktor nie.

Waarom het hy dan nou so ’n buitensporige haas om die reuse- Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) met so min inligting bekend goedgekeur te kry – sonder dat die behoorlike prosedure gevolg, ’n uitvoerbaarheid­studie uitgevoer en ’n kosteberaming gedoen is?

Dis mos ’n seker resep vir ’n nog groter mislukking!

Niemand het die vaagste benul wat dit kan kos nie.

Is die koste van geen belang nie?

Het die regering nog niks uit sy talle foute en mislukkings met staatsondernemings oor die jare heen geleer nie?

Dis mos ’n seker resep vir ’n nog groter mislukking!

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.